Resensie: BlackBerry PlayBook – Die Beste Kom Nog
BlackBerry as ‘n handelsnaam, het in die laaste twee jaar ‘n baie gewilde en groot naam geword, meer en deels te danke aan BlackBerry Messenger of (BBM) soos meeste mense dit ken. Ek persoonlik verkies ‘n BlackBerry foon bo enige ander en as jy eers ‘n BlackBerry toelaat om jou alledaagse funkies te verrig, raak jy so afhanklik daarvan dat dit maar moeilik is om daarvan af weg te beweeg. Daarom was dit hoog tyd dat BlackBerry net soos enige ander rekenaar en selfoon handelsnaam in die bedryf, ‘n tablet rekenaar ontwikkel om voor te bly in die wêreld van tegnologie en so het die BlackBerry PlayBook ontstaan.
Die PlayBook word aangedryf deur BlackBerry se ‘Tablet OS’ platform. Hierdie sagteware lyk, op die oog af, soos BlackBerry se ‘OS 6’ platform wat mens huidiglik op ‘n BlackBerry foon sal sien. Sekere mense verwys na die PlayBook as ‘n BlackBerry foon se tweeling, waarmee ek saam stem, onder andere omdat die “startup” net soos die foon redelik stadig is. ‘n Pluspunt is dat in die twee weke wat ek hom elke dag gebruik het, dit nie eenkeer vasgehak of gevries het nie, iets wat mens nie altyd van ‘n BlackBerry foon of sekere rekenaars kan sê nie.
Wanneer jy die PlayBook vir die eerste keer vashou weerspieël dit meer ‘n digitale fotoraam eerder as ‘n rekenaar as gevolg van die dik swart raam. Hierdie tablet rekenaar is 194 x 120 x 10mm groot en weeg 435g wat redelik lig is in vergelyking met ander tablet rekenaars. Die skerm is 7 duim lank, aan die een kant is dit heelwat kleiner as die skerms van ander tablet rekenaars wat beskikbaar is, maar aan die ander kant maak dit hom baie meer hanteerbaar en funksioneel met ‘n resolusie van 1024 x 600.
Die PlayBook het 1GB Ram en ‘n 1GHz dual-core proseseerder, hy is beskikbaar in ‘n 16,32 of 64GB geheue opsie. Die Battery, ‘n Li-Po 5300 mAh, is nie een van die sterkstes beskikbaar nie, maar is goed genoeg wat mobiliteit aan betref. Die PlayBook het ‘n 5MP kamera aan die agterkant en ‘n 3MP kamera aan die voorkant met deeglike foto en video opsies wanneer jy dit opneem of oplaai met BlackBerry se “desktop” sagteware.
Dit het ook ‘n HDMI konneksie beskikbaar wat beteken dat jy die skerm op ‘n TV of rekenaar skerm kan projekteer wat baie handig te pas kan kom in die besigheidswêreld. Hierdie model het net ‘n Wi-fi en Bluetooth konneksie en nie ‘n SD of Simkaart gleuf nie asook nie 3G, GPRS of EDGE nie. Dit beteken ‘n mens moet seker maak jy het ‘n Wi-fi konneksie of toestel, of gereeld in ‘n area met so ‘n konneksie is, anders gaan jy jou geld mors. Dit is egter moontilik om deur “Bluetooth” op jou BlackBerry met die internet te konnekteer, maar die data is nie gekoppel aan jou BIS-diens nie wat beteken dat jy addisionele kostes ondergaan.
Die PlayBook is beskikbaar in ‘n prysklas van tussen R5600 en R6700 wat redelik standaard is vir tablet rekenaars.
Die menu van die PlayBook is baie verbruikersvriendelik met vinnige reaksies en ‘n mens kan baie maklik en vinnig rondbeweeg. Soos wat jy op die skerm rondbeweeg is dit baie duidelik dat die PlayBook ontwikkel en uitgelê is om te kan “multitask”, sekere funksies kan selfs verrig word in die agtergrond.
As jy aan ‘n BlackBerry foon se menu gewoond is sal hierdie geen probleem wees nie. Die gewildste funksie van hierdie tablet rekenaar is die ‘BlackBerry Bridge’ toepassing. Hierdie toepassing (as jy dit op jou BlackBerry foon afgelaai het) laat jou toe om jou BlackBerry met jou PlayBook te konnekteer via ‘n Bluetooth konneksie wat beteken dat die meeste van jou foon se informasie en funksies soos jou kalender, kontakte, e-pos en belangrikste van als, BBM, op jou PlayBook beskikbaar is. Dit is egter nie so funksioneel dat ‘n mens nou jou foon kan ignoreer nie. BBM is baie basies op die PlayBook, daar is geen “Status Updates” bladsy of groepe nie en ‘n mens kan nie sien as iemand besig is om ‘n boodskap te tik nie. Dit kan ook nie al die soorte “attachments” ontvang soos die op jou foon nie. Partykeer kom die BBM boodskappe op jou foon deur lank voordat dit op jou tablet rekenaar wys en partykeer gaan die “Notifications” van jou boodskappe nie weg nie selfs al het jy dit klaar gelees.
Daarom is dit in my opinie nog steeds makliker om van jou foon af te BBM. ‘n Mens kan ook nie SMS’e ontvang of lees op jou tablet rekenaar nie. Jy kan egter jou e-posse ontvang en lees en maklik daarop reageer deur vele soorte “attachments” af te laai en te stuur danksy al die toepassings. Soos vroeër genoem is, kan ‘n mens ook so deur jou foon op die internet gaan maar dit is nie so vinnig of effektief soos ander internet konneksies nie. Hierdie funksies is alles goed en wel maar jou foon en tablet rekenaar se battery kan ook net so lank hou met ‘n aanhoudende “Bluetooth” konneksie.
Die PlayBook se “App World” is min of meer ‘n duplikaat van die ene op jou BlackBerry foon, maar met ‘n bietjie minder toepassings . Net soos op jou foon is daar ook partykeer heelwat “errors” as jy ‘n toepassing probeer aflaai en die meeste kere wanneer jy dit probeer, is dit sonder sukses.
Soos die doel met alle tablet rekenaars het BlackBerry ook probeer om jou lewe in terme van informasie, makliker en meer mobiel te maak en hulle het dit in sekere aspekte reg gekry. Dit is egter nie die geld werd om een aan te skaf as jy nie ‘n BlackBerry foon of ‘n Wi-Fi konneksie het nie. Net soos met BlackBerry selfone glo ek dat hulle grootste sukses eers met latere modelle sal kom.







Pingback: Wie Ladt Man Eine Autobatterie
Pingback: raspberry ketones
Pingback: solar panels
Pingback: phen375
Pingback: juegos para pc
Pingback: publicidad
Pingback: sharm
Pingback: vibrators
Pingback: Smart Battery Charger
Pingback: Panasonic DMP-BDT210 Player Review
Pingback: Women's Running Shoes
Pingback: Injury attorneys Sacramento
Pingback: Cracked Teeth inglewood
Pingback: residential mailboxes
Pingback: buy raspberry ketone
Pingback: Bet365
Pingback: wholesale T-shirts
Pingback: How to whiten teeth at home
Pingback: Mixtape cover designer
Pingback: challenge coins
Pingback: Riverside Chiropractic
Pingback: free online games for girls
Pingback: Location Bungalow Ile Maurice
Pingback: czekoladowe fontanny
Pingback: music recording software
Pingback: trying to conceive
Pingback: www.woilchangecoupons.com
Pingback: Friv 4 Kids
Pingback: Van Man Dublin
Pingback: reverse lookup
Pingback: Sexnoveller
Pingback: Location Vacances Ile Maurice
Pingback: speeches for wedding
Pingback: car insurance quotes
Pingback: ejuice
Pingback: edinburgh wedding photographers
Pingback: crear tienda online
Pingback: welches smartphone
Pingback: diamond buyer
Pingback: Pool Grout
Pingback: perfumes for women
Pingback: registry cleaner comparison
Pingback: buy twitter followers
Pingback: now
Pingback: which electronic cigarette
Pingback: Location Villa Ile Maurice
Pingback: Cloudzow Review
Pingback: Mikrowelle Test
Pingback: Testx180
Pingback: low cost dental implants
Pingback: Gumboots
Pingback: What is Herbal Smoke
Pingback: buy weed drug
Pingback: harvard referencing generator
Pingback: Jobborse Bremen
Pingback: Toronto Personal Injury Lawyer
Pingback: cheap facebook poker chips
Pingback: Gunblood cheats
Pingback: tutor
Pingback: Survey Scout Reviews
Pingback: buy facebook fans
Pingback: Apartments for Sale Docklands
Pingback: keurig b70 vs b60
Pingback: Escort girl Paris
Pingback: Self Catering Mauritius
Pingback: Downline Builder
Pingback: I Need To Work From Home
Pingback: Healthy Chicken Breast Recipes
Pingback: physical therapist assistant
Pingback: devere group
Pingback: Jamel Whitmire
Pingback: Naples FLA Vineyards
Pingback: which is the best all in one printer
Pingback: Jual Lingerie
Pingback: penny auction software
Pingback: social bookmark
Pingback: california group health insurance
Pingback: african mango diet
Pingback: MK Escorts
Pingback: Location Ile Maurice
Pingback: udaipur tour
Pingback: inventory software
Pingback: HVAC
Pingback: best fruits for weight loss
Pingback: tuition
Pingback: davis county homes
Pingback: Hybrid Bikes
Pingback: paid online surveys
Pingback: Mauritius Holiday Rentals
Pingback: Proextender
Pingback: barrister
Pingback: window cleaning in catford
Pingback: Para Ma
Pingback: dirty dancing london